CMR Gauteng-Oos | Nuus van ons gemeentes en CMRade
15519
single,single-post,postid-15519,single-format-standard,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-theme-ver-9.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.1,vc_responsive

Nuus van ons gemeentes en CMRade

gemeente

31 Jul Nuus van ons gemeentes en CMRade

Op 5 Junie het Raadslede en personeel die Faerie Glen Ringsitting bygewoon. Na ‘n lekker ete en nagmaal, was daar geleentheid vir gesprek oor hoe projekte en maatskaplike nood saam aangepak kan word.

gemeente

VLNR

Henda vd Merwe (Direkteur CMR Gauteng- Oos)

Annamarie v Niekerk (Bestuurder CMR Gauteng- Oos)

Gerrit Muller (Voorsitter CMR Gauteng- Oos)

Anelma Beer (Maatskaplike werker CMR Faerie Glen)

No Comments

Post A Comment