CMR Gauteng-Oos | Fondswerwing – CMR Silverpark
15517
single,single-post,postid-15517,single-format-standard,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-theme-ver-9.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.1,vc_responsive

Fondswerwing – CMR Silverpark

silverpark_0003_Layer 3

31 Jul Fondswerwing – CMR Silverpark

Gholfdag 29 Mei 2018

Dankie aan Tienie van Build-it wat by die Waterkloof Gholfbaan ‘n bedrag van R110 000 vir CMR Silverpark ingesamel het.

Dankie ook aan die personeel en vrywilligers van die Ring van Silverpark en Lyttelton wat onverpoosd werk om gereeld Jumble Sales te hou. Dit help dat die sente en rande aanmekaar inrol.

silverpark_0005_Layer 1
silverpark_0004_Layer 2
silverpark_0003_Layer 3
silverpark_0002_Layer 4
silverpark_0001_Layer 5
silverpark_0000_Layer 6

 

 

CMR Gauteng-Oos
Ons is dankbaar vir ‘n groot anonieme donasie van meer as ’n half miljoen rand aan CMR Gauteng-Oos. Die donateur het versoek dat fondse spesifiek gaan vir versterking van gesinne.

No Comments

Post A Comment